Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

808 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Inligtingskas & Commons
{{Inligtingskas Waterliggaam
[[Lêer:Oostzee.jpg|thumb|Ligging van die Botniese Golf in die Oossee.]]
[[Lêer:Bottniska viken.png|thumb|links|Kaart watNaam die= Botniese Golf vertoon.]]
| Beeld = Thick Ice in the Gulf of Bothnia 2010-03-05 lrg.jpg
| Beeld_byskrif = Satellietbeeld van die Botniese Golf
| Kaart = Bottniska viken.png
| Kaart_byskrif = Kaart van die Botniese Golf
| Koördinate = {{Koördinate|63|N|20|O|type:waterbody_scale:5000000|aansig=inlyn,titel}}
| Ligging = [[Finland]], [[Swede]]
| Soort = See van die Atlantiese Oseaan
| Oppervlakte = 117 000 km² (45 200 myl²)
| Gem_diepte = 60 m (200 vt)
| Maks_diepte = 295 m (965 vt)
| Volume =
| Oppervlakhoogte =
| Lengte = 725 km (450 myl)
| Breedte = 80–240 km (50–150 myl)
| Opvangsgebied =
| Omtrek =
| Invloei =
| Uitvloei = [[Oossee]]
| Eiland =
| Nedersettings =
| Gevries =
| Rangorde_volume =
}}
 
[[Lêer:Oostzee.jpg|thumbduimnael|links|Ligging van die Botniese Golf in die Oossee.]]
Die '''Botniese Golf''' ([[Fins]]: ''Pohjanlahti'', [[Sweeds]]: ''Botniska viken'') is die noordelikste gedeelte van die [[Oossee]]. Dit is geleë tussen [[Finland]] se weskus en [[Swede]] se ooskus. In die suide van die golf is die [[Åland|Åland-eilande]] en die [[Ålandsee]] geleë. Opmerklik van die seegebied is dat die [[soutvlak]] skerp daal na die Noorde. In die Suide is die water die gewone brak water van die Oossee, maar in die Noorde is die soutvlak so laag dat mens nie die [[sout]] in die water kan proe nie en baie varswatervisse daarin floreer.
 
Sommige historici meen dat die 9de eeuse [[Wiking]] Ottar van Hålogaland na die Botniese Golf verwys het, toe hy in sy reisverhale na die ''Cwensee'' ([[9de eeu]]) verwys het. Dit is ook moontlik dat die 15de eeuse Deense geograaf Claudius Claussön Swart se ''Mare Gotticus'' ([[15de eeu]]) na die Botniese Golf verwys.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Gulf of Bothnia}}
 
{{Saadjie}}