Verskil tussen weergawes van "Judaïsme"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
Biljoen na miljard
(hierdie is die Christelike geloof; dit is nie deel van die Judaïsme)
(Biljoen na miljard)
Die Judaïsme, waarin sterk klem gelê word op die aanbidding van die enige en almagtige Skeppergod, se uniekheid en belangrikheid hou eerder verband met die besondere impak wat dit deur die eeue op ander godsdienste en religieë gehad het. Nie net is dit die godsdiens en leefwyse van die miljoene Jode op aarde nie, maar invloede van die Judaïsme kan ook gevind word in godsdienste soos die Rastafarianisme, Bahá'aí, Sciëntologie, Gnostisisme en ander.
 
Meer nog – die wêreld se twee grootste godsdienste, die Christelike godsdiens en Islam, wat saam deur meer as die helfte van die sowat 67 biljoenmiljard mense op aarde nagevolg word, het as 't ware uit die Judaïsme ontstaan. Dit kan daarom sonder twyfel beskou word as die invloedrykste godsdiens in die geskiedenis van die mensdom.
 
== Algemene leerstellings ==
3 195

wysigings