Verskil tussen weergawes van "Laerskool Koeberg"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Laerskool Koeberg''' (vroeër Koebergweg Primêre Skool en toe tot 1994 Laerskool Oranje) was een van die eerste laerskole in die [[Kaapse Skiereiland]] waarin [[Afrikaans]] as onderrigmedium gebruik is.
 
Vandag is dit 'n multikulturele skool wat [[Frans]] as tweede bykomendeaddisionele taal aanbied en leerders uit selfs [[Angola]], die [[Demokratiese Republiek van die Kongo|DRK]] en ander Afrikalande onderrig. VanSommige an die skool se 427 leerders (2015) kom uit informele nedersettings soos Dunoon, Marconi Beam en Joe Slovo, townships soos [[Langa]] en [[Nyanga]], maar ook voorstede soos Kensington, [[Maitland]], Brooklyn, [[Ysterplaat]] en [[Milnerton]]. Baie van die leerders is kinders van vlugtelinge uit talle Afrikalande.
 
==Ontstaan==
85 039

wysigings