Kanaaleilande: Verskil tussen weergawes

23 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Bygewerk)
kNo edit summary
[[Lêer:Guernsey sm02.png|duimnael|Kaart van Guernsey]]
 
Die '''Kanaaleilande''' ([[Engels]]: ''Channel Islands'', [[Frans]]: ''Îles Anglo-Normandes'' of ''Îles de la Manche'', [[Normandies]]: ''Îles d'la Manche'') is 'n eilandgroep wat tussen die [[Verenigde Koninkryk]] en [[Frankryk]] in die uiterste suide van die Engelse Kanaal en naby die Normandiese kus lê. So behoort hulle geografies wél aan Frankryk, maar in politieke opsig aan die Verenigde Koninkryk.
 
In 1066 het die hertoë van Normandië Engeland verower, maar 'n tyd later hul vastelandse Normandiese grondgebied kwytgeraak. Die Kanaaleilande was die laaste en enigste deel van hul oorspronklike stamlande wat toe nog trou aan hulle gesweer het.