Verskil tussen weergawes van "Egeïese See"

700 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Inligtingskas & Commons
(+ Inligtingskas & Commons)
{{Inligtingskas Waterliggaam
[[Lêer:Aegeansea.jpg|duimnael|Satellietfoto van die Egeïese See.]]
| Naam = Egeïese See
| Beeld = Aegeansea.jpg
| Beeld_byskrif = Satellietbeeld van die Egeïese See
| Kaart = Aegean Sea map-de.png
| Kaart_byskrif = Kaart van die Egeïese See
| Koördinate = {{Koördinate|39|15|34|N|2425|57|09|EO|type:waterbodywaterbody_scale:5000000|aansig=inlyn,titel}}
| Ligging = [[Griekeland]], [[Turkye]]
| Soort = See van die Middellandse See
| Oppervlakte = 214 000 km² (83 000 myl²)
| Gem_diepte =
| Maks_diepte =
| Volume =
| Oppervlakhoogte =
| Lengte = 700 km (430 myl)
| Breedte = 400 km (250 myl)
| Opvangsgebied =
| Omtrek =
| Invloei =
| Uitvloei =
| Eiland =
| Nedersettings =
| Gevries =
| Rangorde_volume =
}}
 
Die '''Egeïese See''' ([[Grieks]]: '''Αιγαίο Πέλαγος''', ''Egeo[eˈʝeo ˈpelaɣos] {{Audio|Ell-Aigaio Pelagos''.ogg|luister}}; [[Turks]]: ''Ege Denizi'' [e̞ɟe̞ de̞n̪iz̪i]) is 'n gedeelte van die [[Middellandse See]] wat deur [[Griekeland]] begrens word aan die westekant, [[Turkye]] aan die oostekant en [[Kreta]] na die suide. Na die noorde word dit verbind met die [[See van Marmara]], en uiteindelik die [[Swartsee]], deur onderskeidelik die [[Dardanelle]] en [[Bosporus]]. Die see was aanvanklik bekend as '''Archipelago''' (in antieke Grieks: Αρχιπέλαγος). Die betekenis van hierdie naam het intussen verander en verwys tans na die Egeïese eilande in dié [[see]], en meer algemeen na enige eilandgroep.
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [[:en:Aegean Sea]]
 
== Eksterne skakels ==
{{Koördinate|39|15|34|N|24|57|09|E|type:waterbody|aansig=titel}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Aegean Sea}}
 
{{Saadjie}}