Verskil tussen weergawes van "Lettiese Sosialistiese Sowjetrepubliek"

Opruim
(Skakel)
(Opruim)
{{Tabel land
{{Tabel_land
|volle_naam = Латвийская Советская Социалистическая Республика
|algemene_naam = Lettiese SSR
|beeld_wapen = Emblem of the Latvian SSR.svg
|kaart_ligging = SovietUnionLatvia.png
|hoofstad = [[Riga]]
|latd=56 |latm=58 |latNS=N |longd=24 |longm=8 |longEW=E
|grootste_stad = [[Riga]]
|amptelike_tale = [[Lets|Letties]], [[Russies]]
|regeringsvorm = Sosialisties
|leiertitels =
|leiername =
|onafhanklikheidstipe = Bestaan
|onafhanklikheidsgebeure = Van<br /> Tot
|onafhanklikheidsdatums = <br /><br />[[5 Augustus]] [[1940]]<br />[[4 Mei]] [[1990]]
|oppervlak = 64&nbsp;589
|oppervlak_rang = 12de in USSR
|bevolking_skatting = 2&nbsp;666&nbsp;567
|bevolking_skatting_jaar = 1989
|bevolking_rang = 14de in USSR
|bevolkingsdigtheid = 41,3
|bevolkingsdigtheidrang =
|BBP_PPP_jaar =
|BBP_PPP =
|BBP_PPP_per_capita =
|BBP_PPP_per_capita_rang =
|geldeenheid = [[roebel]]
|geldeenheid_kode = RUB
|tydsone = +3
|tydsone_somer = +3
|utc_afwyking_DST =
|internet_domein = .su
|skakelkode =
|}}
 
Die '''Lettiese Sosialistiese Sowjetrepubliek''' ([[Lets]]: Latvijas Padomju Sociālistiskā Republika; [[Russies]]: Латвийская Советская Социалистическая Республика, Latwijskaja Sowjetskaja Sotsialistitsjeskaja Respoeblika), ook bekend as die Lettiese SSR, was een van die republieke van die [[Sowjetunie]].
 
Dis op [[21 Julie]] [[1940]] gestig as marionetstaat tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] in die voormalige onafhanklike Republiek van [[Litaue]], nadat dit op [[17 Junie]] [[1940]] deur die [[Rooi Leër|Sowjet Leër]] beset is. Dit is op [[5 Augustus]] [[1940]] amptelik deur die Sowjetunie geannekseer en het die land se 15de republiek geword. Die gebied is daarna deur Nazi-[[Duitsland]] oorgeneem, maar in 1944 tot 1945 deur die Sowjetunie teruggeneem.
 
Op [[4 Mei]] [[1990]] het die land hom voorgeneem om weer volle onafhanklikheid te verkry en is dit weer hernoem tot die Republiek van Letland, maar Moskou het dit tot in [[1991]] steeds as ’n Sowjet-republiek beskou. Op [[21 Augustus]] [[1991]] het Letland hom onafhanklik verklaar ná ’n mislukte Sowjet-[[staatsgreep]]. Op [[6 September]] het die Sowjetunie die onafhanklikheid van die drie Baltiese state amptelik erken.
 
Letland, sowel as [[Litaue]] en [[Estland]], het de facto opgehou om deel van die Sowjetunie te wees vier maande voor die Sowjetunie op ([[26 Desember]] [[1991]]) ophou bestaan het. Vandag erken Letland geen regtelike verbintenis met die voormalige Sowjet-staat nie. Die Kommunistiese Party in die land is intussen ontbind.
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http[://en.wikipedia.org/wiki/ :|Latvian_Soviet_Socialist_Republic]]''
{{Verwysings}}
 
{{Republieke van die Sowjetunie}}