Verskil tussen weergawes van "Sombrero-sterrestelsel"

Opruim
(Opruim)
| naam= Sombrero-sterrestelsel
| beeld= M104 ngc4594 sombrero galaxy hi-res.jpg
| onderskrif= Messier 104, of die Sombrero-sterrestelsel. <br /> <small>Bron: HST/NASA/ESA</small>
| soort= [[Sterrestelsel#Klassifikasie|Spiraalsterrestelsel]]
| sterrebeeld= [[Maagd (sterrebeeld)|Maagd]]
| name= NGC&nbsp;4594, PGC&nbsp;42407, UGC&nbsp;293, GC3132
}}
Die '''Sombrero-sterrestelsel''' (ook bekend as '''Messier&nbsp;104''' of '''NGC&nbsp;4594''') is ’n [[Sterrestelsel#Klassifikasie|spiraalsterrestelsel]] sowat 28&nbsp;miljoen [[ligjare]] van die [[Aarde]] af in die [[sterrebeeld]] [[Maagd (sterrebeeld)|Maagd]].
 
Die '''Sombrero-sterrestelsel''' (ook bekend as '''Messier&nbsp;104''' of '''NGC&nbsp;4594''') is ’n [[Sterrestelsel#Klassifikasie|spiraalsterrestelsel]] sowat 28&nbsp;miljoen [[ligjare]] van die [[Aarde]] af in die [[sterrebeeld]] [[Maagd (sterrebeeld)|Maagd]].
==Geskiedenis==
 
Die sterrestelsel is in 1767 deur [[Pierre Méchain]] ontdek en [[Charles Messier]] het dit saam met vyf ander voorwerpe (wat nou saam bekend staan as M104 - M109) aangeteken. [[William Herschel]] het dit in 1784 onafhanklik ontdek en die teenwoordigheid van ’n "donker stratum" in die stelsel se skyf aangeteken. Dit is nou bekend as ’n stofbaan.<ref name="kepplesanner1998">
== Geskiedenis ==
{{cite book
Die sterrestelsel is in 1767 deur [[Pierre Méchain]] ontdek en [[Charles Messier]] het dit saam met vyf ander voorwerpe (wat nou saam bekend staan as M104 - M109) aangeteken. [[William Herschel]] het dit in 1784 onafhanklik ontdek en die teenwoordigheid van ’n "donker stratum" in die stelsel se skyf aangeteken. Dit is nou bekend as ’n stofbaan.<ref name="kepplesanner1998">{{cite book
| author=G.R. Kepple, G.W. Sanner
| year=1998
| publisher= Willmann-Bell
| isbn=0-943396-60-3
}}</ref><ref name="jones1991">{{cite book
{{cite book
| author=K.G. Jones
| year=1991 | edition= 2nd
| publisher=Cambridge University Press
| isbn=0-521-37079-5
}}</ref>
 
Camille Flammarion het in 1921 Messier se persoonlike lys [[Messier-voorwerp]]e gevind en dit het handgeskrewe aantekeninge oor die Sombrero-sterrestelsel bevat. Dit is geïdentifiseer as NGC&nbsp;4594 en Flammarion het verklaar dat dit in die [[Messier-katalogus]] van [[komeet]]agtige voorwerpe opgeneem moet word.<ref name="jones1991" /> Dit is sedertdien ook bekend as Messier 104 of M104.
 
== Eienskappe ==
Die sterrestelsel het ’n helder kern, ’n buitengewoon groot sentrale bol en ’n prominente stofbaan om hom. Die bol en die stofbaan laat dit soos ’n [[sombrero]] lyk. Die meeste van die koue atomiese [[waterstof]]gas<ref name="bajajaetal1984">{{cite journal
{{cite journal
| author= E. Bajaja, G. van der Burg, S. M.; Faber, J. S. Gallagher, G. R. Knapp, W. W. Shane
| year=1984
| volume=141 | pages=309–317
| bibcode=1984A&A...141..309B
}}</ref> en stof<ref name="bendoetal2006">{{cite journal
{{cite journal
| author= G.J. Bendo, B.A. Buckalew, D.A. Dale, B.T. Draine, R.D. Joseph, R.C. Kennicutt jr., K.Sheth, J.-D.T. Smith, F. Walter, D. Calzetti, J.M. Cannon, C.W. Engelbracht, K.D. Gordon, G. Helou, D. Hollenbach, E.J. Murphy, H. Roussel
| year=2006
Die stelsel het ’n skynbare helderheid van byna 9&nbsp;[[Magnitude|mag]] en kan dus maklik met amateurteleskope gesien word. Die groot bol, [[supermassiewe swartkolk]] in die middel en stofbaan wek ook die belangstelling van professionele sterrekundiges.
 
Die Sombrero-sterrestelsel het ’n ralatief klein aantal bolvormige [[sterreswerm]]s. Dit word op sowat 1&nbsp;200 tot 2&nbsp;000 geraam.<ref name="wakamatsu1977">{{cite journal
{{cite journal
| author=K.-I. Wakamatsu
| year=1977
| bibcode=1977PASP...89..267W
| doi=10.1086/130114
}}</ref><ref name="harrisetal1984">{{cite journal
{{cite journal
| author=W. E. Harris, H. C. Harris, G. L. H. Harris
| year=1984
}}</ref>
 
M104 lê in ’n komplekse, filament-agtige wolk van sterrestelsels wat strek tot die suidelike deel van die [[Virgo-sterrestelselswerm]].<ref name="nbg">{{cite book
{{cite book
| author=R. B. Tully
| year=1988
}}</ref> Dit is egter onseker of dit deel is van ’n formele [[sterrestelselswerm|groep sterrestelsels]].
 
=== Swartkolk ===
In die 1990's is in ’n studie onder John Kormendy bevind dat ’n supermassiewe [[swartkolk]] in die middel van die stelsel lê.<ref name="kormendyetal1996">{{cite journal
{{cite journal
| author=J. Kormendy, R. Bender, E. A. Ajhar, A. Dressler, S. M. Faber, K. Gebhardt, C. Grillmair, T. R. Lauer, D. Richstone, S. Tremaine
| year=1996
}}</ref> Volgens die studie kan die omwentelingspoed van die sterre in die middel van die stelsel net gehandhaaf word as die swartkolk se massa sowat ’n miljard [[sonmassa]]s is.<ref name="kormendyetal1996" /> Dit is een van die massiefste swartkolke in nabygeleë sterrestelsels.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
{{verwys
 
| column-count = |2|
== Eksterne skakels ==
| refs =
}}
==Eksterne skakels==
* [http://www.spacetelescope.org/images/html/opo0328a.html Hubble-mosaïek van die Sombrero-sterrestelsel]
* [http://www.nightskyinfo.com/archive/m104_galaxy/ NightSkyInfo.com]
{{WikiSky|Messier 104|name=Sombrero-sterrestelsel|z=29.300.000}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Sombrero Galaxy}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Sombrero_Galaxy:Sombrero Galaxy|Engelse Wikipedia]</small>]
 
{{Lug3|12|39|59.4|-|11|37|23|29300000|aansig=titel}}
{{Messier}}
[[Kategorie:Spiraalsterrestelsels]]
[[Kategorie:Messier-voorwerpe|C104]]
[[Kategorie:NGC-voorwerpe|Sombrero-sterrestelsel]]
[[Kategorie:Maagd (sterrebeeld)]]