Verskil tussen weergawes van "Sandringham House"

Opruim
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q935116)
(Opruim)
[[ImageLêer:Sandringham House.jpg|thumbduimnael|265px|Sandringham House in Norfolk, Engeland.]]
 
'''Sandringham House''' is ’n koninklike landhuis naby die dorp [[Sandringham]] in [[Norfolk]], [[Engeland]]. Die huis is nes [[Balmoral-kasteel]] in die private besit van die koninklike familie. In 1771 het die argitek Cornish Henley die geboue wat daar was afgebreek en [[Sandringham Hall]] gebou. Dit is in die [[19de eeu]] deur Charles Spencer Cowper laat verander. Hy het ’n groot voorportaal an konservatorium laat bou wat deur die argitek Samuel Sanders Teulon ontwerp is.
 
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http[://en.wikipedia.org/wiki/Sandringham_House:Sandringham House]]''
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Sandringham House}}
* [http://www.sandringham-estate.co.uk/ Webtuiste van die Sandringham-landgoed]
* [http://www.englishmonarchs.co.uk/sandringham_house.html Die koninklike wonings - Sandringham House]
 
{{Koninklike wonings VK}}