Verskil tussen weergawes van "Tsjagatai-khanaat"

Opruim
(+ Inligtingskas & Commons)
(Opruim)
 
== Geskiedenis ==
Die khanaat was aanvanklik deel van die [[Mongoolse Ryk]], maar het later onafhanklik geword toe die [[Yuan-dinastie]] in die laat 14de eeu omvergewerp is. Die Tsjagatai-khans self het die opperheerskappy van die Mongoolse [[khagan]]s tussen 1206 en 1270 en weer tussen 1304 en 1368 erken.<ref>Dai Matsui - A Mongolian Decree from the Chaghataid Khanate Discovered at Dunhuang. Aspects of Research into Central Asian Buddhism, 2008, bl. 159-178</ref>
 
Toe dit in die laat 13de eeu op sy grootste was, het die khanaat van suid van die [[Aralsee]] tot aan die [[Altaigebergte]] op die grens van die hedendaagse [[Mongolië]] en [[Sjina]] gestrek.<ref>See Barnes, Parekh and Hudson, bl. 87; Barraclough, bl. 127; ''Historical Maps on File'', bl. 2.27</ref>
{{Verwysings}}
* {{CommonsKategorie-inlyn|Chagatai Khanate}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Chagatai_Khanate:Chagatai Khanate|Engelse Wikipedia]]
 
[[Kategorie:Mongoolse Ryk]]