Verskil tussen weergawes van "Boom van Samespreking"

Taalsorg, integreer weer van die oorspronklike teks
(Uitgebrei met inligting vanaf afrikanergeskiedenis.co.za)
(Taalsorg, integreer weer van die oorspronklike teks)
[[File:Onze-Rust klein-236x300.jpg|thumb|M.T. Steyn se plaas Onze Rust, 22 km ten suide van Bloemfontein.]]Die '''Boom van Samespreking''' (ook bekend as die “Boom van Sameswering”<ref name=":0">http://www.afrikanergeskiedenis.co.za/presidente/monumente-en-erfenisterreine/onze-rust-bloemfontein/</ref>) is 'n olienhoutboom op die plaas Onze Rust in die omgewing van [[Bloemfontein]].
 
Hierdie plaas was voorheen die eiendom van pres. [[M.T. Steyn]], die laaste Staatspresident van die [[Oranje-Vrystaat]]. SteynGesprekke wasmet 'nvriende leieren besoekers en raadgewerberaadslagings met lede van die Afrikanerregering van endie Republiek van die [[Oranje-Vrystaat]] het dikwels in die opelug onder die skadu van hierdie boom plaasgevind. Ook nog na die [[Tweede Vryheidsoorlog]], wasnadat ditSteyn veraluit vanuitEuropa Onzeteruggekeer Rusthet, dathet hy vanuit Onze Rust as leier en raadgewer vir die Afrikanervolk opgetree het.<ref name=":0" />
 
Die groot simmetriese boom, is ongeveer 400 m reg wes van die woning geleë en baie van die belangrike en deurslaggewende samesprekings het in die skaduwee van hierdie boom plaasgevind. Hier het die President ook dikwels persoonlike rus en vrede gaan soek.<ref name=":0" />
3 195

wysigings