Verskil tussen weergawes van "Boom van Samespreking"

+Koördinate, ens.
No edit summary
(+Koördinate, ens.)
[[FileLêer:Onze-Rust klein-236x300.jpg|thumbduimnael|M.T. Steyn se plaas Onze Rust, 22 &nbsp;km ten suide van Bloemfontein.<ref name=":0">[http://www.afrikanergeskiedenis.co.za/presidente/monumente-en-erfenisterreine/onze-rust-bloemfontein/| Internetmuseum vir Afrikanergeskiedenis]</ref>]]Die '''Boom van Samespreking''' (ook bekend as die “Boom van Sameswering”<ref name=":0" />) is 'n [[Olienhout|olienhoutboom]] op die plaas [[Onze Rust]] in die omgewing van [[Bloemfontein]].
 
Die '''Boom van Samespreking''' (ook bekend as die “Boom van Sameswering”<ref name=":0" />) is 'n [[Olienhout|olienhoutboom]] op die plaas [[Onze Rust]] in die omgewing van [[Bloemfontein]].
 
Hierdie plaas was voorheen die eiendom van pres. [[M.T. Steyn]], die laaste Staatspresident van die [[Oranje-Vrystaat]]. Gesprekke met vriende en besoekers en beraadslagings met lede van die regering van die Republiek van die Oranje-Vrystaat het dikwels in die opelug onder die skadu van hierdie boom plaasgevind. Ook nog na die [[Tweede Vryheidsoorlog]], nadat Steyn uit [[Europa]] teruggekeer het, het hy vanuit Onze Rust as leier en raadgewer vir die [[Afrikaners|Afrikanervolk]] opgetree het.<ref name=":0" />
 
Die groot simmetriese boom, is ongeveer 400m400&nbsp;m reg wes van die woning geleë. Hier het die President ook dikwels persoonlike rus en vrede gaan soek.<ref name=":0" />
 
Die boom is in 1950 tot gedenkwaardigheid verklaar.
 
== Bibliografie ==
* Oberholster, J.J.: Die historiese monumente van Suid-Afrika. Kaapstad: Kultuurstigting Rembrandt van Rijn vir die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede, 1972. ISBN 0-620-00191-7
* van Tonder, J.J.: Historiese bome. Radiopraatjies en 50 foto's. Krugersdorp, 1976.
* NALN. 1989. Onze Rust. In ''Afrikanerbakens'', Aucklandpark: FAK, pp. 92–93.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
<references />[[Kategorie: Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika]]
 
{{Koördinate|29|16|30|S|26|11|00|O|aansig=titel}}
 
<references />[[Kategorie: Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Bloemfontein]]