Verskil tussen weergawes van "Excelsior-diamant"

Verbeter
(Verbeter)
Die '''Excelsior-diamant''' is 'n [[diamant]] wat die grootste was toe dit gevind was. Die diamant is op [[30 Junie]] [[1893]] gevind in die [[De Beers]]-myn te [[Jagersfontein]]. Dit het 971 [[karaat]] geweeg, was 2½ duim lank, 2 duim wyd en een duim hoog. Dit is 'n blouwit steen en is opgesny in 21 diamante wat altesaam 364 karaat geweeg het. Die werker wat die diamant gevind het, het £ 500 kontant en 'n perd met saal en toom ontvang as beloning.
 
Die [[Cullinan-diamant]] wat later gevind was is groter. Dit is tans die vierde grootste diamant.
 
== Bron ==