Verskil tussen weergawes van "Wasili II van Moskou"

Opruim
(Skakel)
(Opruim)
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Periode
|1 = 1425-14621425–1462
|opskrif2 = Voorganger
|2 = [[Wasili I van Moskou|Wasili I]]
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
'''Wasili II''' of '''Wasili die Blinde''' ([[Russies]]: Василий II Васильевич Тёмный; [[10 Maart]] [[1415]] – [[27 Maart]] [[1462]]) was die [[grootprins]] van [[Moskou]]. Tydens sy lang bewind, van 1425 tot 1462, het die grootste [[burgeroorlog]] (1425-1453) in die ou Russiese geskiedenis plaasgevind.
 
'''Wasili II''' of '''Wasili die Blinde''' ([[Russies]]: Василий II Васильевич Тёмный; [[10 Maart]] [[1415]] – [[27 Maart]] [[1462]]) was die [[grootprins]] van [[Moskou]]. Tydens sy lang bewind, van 1425 tot 1462, het die grootste [[burgeroorlog]] (1425-14531425–1453) in die ou Russiese geskiedenis plaasgevind.
==Stryd om die troon==
 
== Stryd om die troon ==
Wasili II was die jongste seun van [[Wasili I van Moskou|Wasili I]] en [[Sofia van Litaue]] en die enigste seun wat sy pa oorleef het. Hy was maar 10 jaar oud toe hy grootprins geword het met sy ma as regent.
 
In 1450 het Wasili sy laaste oorwinning oor sy neef behaal toe hy Galitsj-Merski oorgeneem en Dmitri laat vergiftig het.
 
== Latere bewind ==
Ná die burgeroorlog het Wasili sy mag vergroot. Sy militêre veldtogte van 1441 tot 1460 het Moskou se houvas oor onder meer [[Soezdal]], [[Nowgorod]] en [[Pskof]] verseker.
 
In die laat 1450's is Wasili se oudste seun, [[Iwan III van Rusland|Iwan]], aangestel as medeheerser. Hy het sy pa in 1462 opgevolg as grootprins van Moskou.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Vasily II of Moscow}}
* [http://kultura-portal.ru/tree/cultpaper/article.jsp?number=516&rubric_id=1000037 Geskiedenis van die burgeroorlog]
* [[imageLêer:Crystal txt.png|20px|leftlinks]]<small>Hierdie artikel is vertaal vanuit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Vasily_II_of_Moscow:Vasily II of Moscow|Engelse Wikipedia]]</small>
<br>
[[image:Crystal txt.png|20px|left]]<small>Hierdie artikel is vertaal vanuit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Vasily_II_of_Moscow Engelse Wikipedia]</small>
 
{{Rjoerik-dinastie}}