Verskil tussen weergawes van "Fariduddin Ganjshakar"

+ Pandjabi
(Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Farid-oed-din Gandj Sjakar, onder-linkse kant '''Hasrat Sjekh Farīd-oed-dīn Mas'oed Gandj Sjakar''' (1173–1266) of net ''...')
 
(+ Pandjabi)
[[Lêer:Punjab-Pak-Sufi Poets.jpg|duimnael|Farid-oed-din Gandj Sjakar, onder-linkse kant]]
'''Hasrat Sjekh Farīd-oed-dīn Mas'oed Gandj Sjakar''' ([[Pandjabi]]: حضرت بابا فرید الدّین مسعود گنج شکر‎, 1173–1266) of net '''Baba Farid Gandjsjakar''' ([[Pandjabi]], lett.: 'Tesourie van Suiker / Soetheid') was 'n bekende Soefi prediker, mistieke, digter en 'n heilige van die Tjisjti-geloof van Suid-Asië.
==Biografie==
Farid-oed-din Gandj is in die dorpie van Kothewal naby die stad van [[Multan]] gebore. Hy is ook as een van die eerste digters van die [[Pandjabi|Pandjabi taal]] erken. Sy heilige persoonlikheid is deur beide die Hindoes and Moslems vereer. Hy is ook as een van die ses [[Sikhisme|Sikh]]-''bhagats'' erken. Sommige werke wat deur hom geskep is, is in die Goeroe Granth Sahib, een van die heilige boeke van Sikhisme, ingesluit. Sy wêreld-beroemde heiligdom is in die Pandjab-provinsie van [[Pakistan]] geleë. Dit is in die jaar 1267 opgerig. Tydens die Islamietse maand van ''Muharram'' is daar 'n paar spesiale feeste wat daar plaasvind. Die feeste is altyd 'n aangetrokkenheid vir toeriste en besoekers.
49

wysigings