Frederik VIII van Denemarke: Verskil tussen weergawes

Opruim
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q152756)
(Opruim)
|5 = [[Prinses Louise van Swede]]
|opskrif6 = Kinders
|6 = [[Christiaan X van Denemarke]]
[[Haakon VII van Noorweë]]
Prinses Louise
Prins Harald
Prinses Ingeborg
Prinses Thyra
Prins Gustav
Prinses Dagmar
|opskrif7 = Vader
|7 = [[Christiaan IX van Denemarke|Christiaan IX]]
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =

'''Frederik VIII''' ([[3 Junie]] [[1843]] – [[14 Mei]] [[1912]]) was van [[1906]] tot [[1912]] koning van [[Denemarke]].

'''Frederik VIII''' ([[3 Junie]] [[1843]] – [[14 Mei]] [[1912]]) was van [[1906]] tot [[1912]] koning van [[Denemarke]].
==Biografie==

== Biografie ==
Frederik is in [[Kopenhagen]] gebore as die oudste seun van [[Christiaan IX van Denemarke|Christiaan IX]] en sy vrou, [[prinses Louise van Hesse-Kassel]]. As kroonprins het hy aan die oorlog van 1864 teen [[Oostenryk]] en [[Pruise]] deelgeneem en sy pa daarna met sy ampspligte gehelp. Hy het met Christiaan se dood in Januarie 1906 koning geword.

Hy was in talle opsigte ’n liberale heerser wat die nuwe parlementêre stelsel meer as sy pa gesteun het. Omdat hy op so ’n hoë ouderdom koning geword het, het hy net ’n paar jaar gehad om homself te bewys aangesien hy teen dié tyd siek was.

Op sy terugreis van ’n besoek in 1912 aan [[Frankryk]] het koning Frederik [[Hamburg]] aangedoen. Die aand van sy aankoms het hy gaan stap, inmekaargesak en gesterf.

Die koningsgesinne van Denemarke, [[Noorweë]], [[België]] en [[Luxemburg, land|Luxemburg]] is afstammelinge van hom.

== Kinders ==
Koning Frederik en sy vrou het vier seuns en vier dogters gehad:
# Koning [[Christiaan X van Denemarke]] (1870–1947)
# Koning [[Haakon VII van Noorweë]] (1872–1957)
# Prinses Louise van Denemarke (1875–1906)
# Prins Harald van Denemarke (1876–1949)
# Prinses Ingeborg van Denemarke (1878–1958)
# Prinses Thyra van Denemarke (1880–1945)
# Prins Gustav van Denemarke (1887–1944)

== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http[://en.wikipedia.org/wiki/Frederick_VIII_of_Denmark:Frederick VIII of Denmark]]''
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
* [http://pages.prodigy.net/ptheroff/gotha/denmark.html Koningshuis van Denemarke]
* [http://pages.prodigy.net/ptheroff/gotha/sweden.html Koningshuis van Swede]