Verskil tussen weergawes van "Fundamentele wisselwerking"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
Opruim
k
(Opruim)
[[Lêer:Elementary particle interactions af.svg|thumbduimnael|Bosone dra die vier fundamentele kragte oor.]]
 
In [[natuurkunde]] is daar vier '''fundamentele wisselwerkings''', ook bekend as '''fundamentele kragte'''. Alle kragte volg uit dié vier basiese kragte. In volgorde van afnemende sterkte is dit:
* [[Swak wisselwerking]], wat ’n rol speel in verskillende [[radioaktiewe verval|vervalprosesse]], oorgedra deur [[W- en Z-bosone]]
* [[Swaartekrag]], wat materie op groot skaal bymekaarhou, hipoteties oorgedra deur [[graviton]]e
 
<br />
: {| cellspacing=0 cellpadding=2
!!!Relatiewe magnitude&nbsp;&nbsp;&nbsp;!!Reikwydte
|-
||Elektromagnetiese wisselwerking&nbsp;&nbsp; || 10<sup>38</sup> || 1/r<sup>2</sup>
|-
|Swak wisselwerking|| 10<sup>15</sup> || 1/r<sup>5 - 7</sup>
|-
|Swaartekrag || 1 || 1/r<sup>2</sup>
|}
 
In teoretiese natuurkunde word probeer om hierdie wisselwerkings te verenig in ’n teorie. Die vereniging van die elektromagnetiese en die swak wisselwerking is onomstrede. Die kombinasie van die sterk wisselwerking met dié twee wisselwerkings (die "Teorie van die groot vereniging") is goed onderweg, hoewel daar nog geen eksperimentele bewys voor is nie. Die kombinasie van die swaartekrag en die ander wisselwerkings (die [[teorie van alles]]), is egter nog steeds problematies omdat swaartekrag deur die [[algemene relatiwiteit]]steorie beskryf word en die ander kragte deur die [[kwantum]]teorie, en hulle is moeilik verenigbaar.
 
== Verwysings ==
<br: />''[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://nl.wikipedia.org/wiki/Fundamentele_natuurkracht:Fundamentele natuurkracht|Nederlandse Wikipedia]</small>]''
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Natuurkunde]]