JCBrand

Aangesluit op 4 Junie 2009
geen wysigingsopsomming nie
== Welkom ==
 
Hier is 'n lys van kernartikels wat van 'n ensiklopedie verwag word: http://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Kernartikels
Ek fokus nie juis op enige spesifieke kategorie nie en spandeer meeste van my tyd om Duitse artikels na Afrikaans te vertaal. As ek min tyd het, soek ek in die onlangse wysigings vir taalversorgingskandidate.
 
Hier is 'n lys van kernartikels wat van 'n ensiklopedie verwag word:
http://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Kernartikels
 
Vele van hulle skiet nog tekort of bestaan glad nie op die Afrikaanse Wikipedia nie.
 
 
'n Handige nutsprogram om die aantal nuutgeskepte artikels deur 'n gebruiker te sien:
http://toolserver.org/~nikola/articlesby.php?user=JCBrand&lang=af&wiki=wikipedia
 
{{Userpage}}
3 195

wysigings