Dorchester, Dorset: Verskil tussen weergawes

k
k (+ skakel)
 
As die woonplek van en inspirasie vir die Engelse digter [[Thomas Hardy]] het Dorchester nuwe literêre betekenis as die hart van ''Hardy Country'' gekry, die gebied waar baie van Hardy se 19de eeuse verhale en romans afspeel, waaronder ''The Mayor of Casterbridge''.
 
[[Kategorie:Nedersettings in Dorset]]