Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Parys"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Gereformeerde kerk Parys Peet Schabort.JPG|regslinks|300px|duimnael|Parys se Gereformeerde kerk, 2012.]]
 
[[Lêer:Dopperkerk Parys.jpg|regs|300px|duimnael|Die Gereformeerde kerk Parys (afgeneem omstreeks sy inwyding in 1955) is een van die Gereformeerde argitek [[Johan de Ridder]] se bekendste kerkontwerpe en het baie aandag in die media geniet.]]
 
Die '''Gereformeerde kerk Parys''' is ’n gemeente van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] met sy middelpunt op die gelyknamige [[Vrystaat]]se [[Parys, Vrystaat|dorp]]. In 2015 was dit die grootste [[Afrikaans]]e gemeente in die GKSA se Klassis Noord-Vrystaat met 270 belydende en 36 dooplidmate.
 
84 871

wysigings