Pous Johannes XVIII: Verskil tussen weergawes

Opruim
(→‎Biografie: Verbeter)
(Opruim)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Johannes XVIII
|beeld=[[Lêer: Ioannes XVIII.jpg]]
|geboortenaam=Giovanni Fasano
|termyn_begin=[[25 Desember]] [[1003]]
|opvolger=[[Pous Sergius IV|Sergius IV]]
|geboortedatum=
|geboorteplek= [[Rapagnano]], [[Italië]]
|sterftedatum=Junie of Julie [[1009]]
|sterfteplek=[[Rome]], [[Italië]]
|ander=Johannes
}}
 
'''Johannes XVIII''' was die 141ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
'''Pous Johannes XVIII''' is gebore as '''Giovanni Fasano''' in [[Rapagnano]], [[Italië]] die seun van 'n priester met die naam Leo. Hy was voor sy verkiesing 'n Benediktynse monnik. Op [[25 Desember]] [[1003]] volg hy [[Pous Johannes XVII]] op en regeer tot sy dood op [[Junie]] of [[Julie]] [[1009]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Sergius IV]].
Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig'.
 
== Pontifikaat ==
'''Pous Johannes XVIII''' is verkies deur die invloed van Johannes III Crescentius. Op die versoek van keiser Hendrik II rig hy die bisdom [[Bamberg]] op in Junie [[1007]]. Hy het bemiddel in die stryd tussen Goslin, die ab van [[Fleury]] en die biskoppe van [[Sens]] en [[Orléans]]. Deur die patriarg van [[Konstantinopel]] is hy egter slegs erken as biskop van [[Rome]]. Dit lyk asof Johannes afgetree het, want hy sterf as monnik in die abdy van Sint Paulus buite die mure.<ref>Kirsch, Johann Peter. "Pope John XVIII (XIX)." The Catholic Encyclopedia. Vol. 8. New York: Robert Appleton Company, 1910. 9 Junie. 2008 http://www.newadvent.org/cathen/08429a.htm</ref>.
 
== Bibliografie ==
* Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
* Maxwell-Stuart, P. G. (2002). ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.
 
== Verwysings ==
{{reflistVerwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope John XVIII (XIX)}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/08429a.htm}}
* {{CF|http://www.catholic-forum.com/saints/pope0142.htm}}
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/j/Johannes_XVIII.shtml}}
* {{PTA|http://www.cfpeople.org/Books/Pope/POPEp142.htm#T1}}
* {{GM|http://www.genealogie-mittelalter.de/paepste/johannes_18_papst_+_1009.html}}
 
== Nota ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Johannes XVII|Johannes XVII]]}}
{{s-ttl|titel=Pous (Pontifex Maximus)|jare=[[1003]][[1009]]}}
{{s-aft|na=[[Pous Sergius IV|Sergius IV]]}}
|}