Pous Johannes XIV: Verskil tussen weergawes

(Opruim)
 
== Pontifikaat ==
'''Pous Johannes XIV''' was 'n beskermeling van keiser Otto II. Toe die keiser sterf op [[7 Desember]] [[983]] val die beskerming weg en word die pous in April [[984]] deur [[Teenpous Bonifatius VII]] in die tronk gesit en waarskynlik in opdrag van die teenpous daar vermoor (deur verwurging of verhongering) op [[20 Augustus]] [[984]]<ref>"John XIV." [[Encyclopædia Britannica]]. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 5 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9043764></ref>.
 
Johannes wou nie pous word onder sy eie naam 'Petrus' nie, omdat hy homself onwaardig geag het om dieselfde naam as die eerste pous, die apostel Petrus te dra. Geen pous het ooit weer die naam Petrus gedra nie.