Verskil tussen weergawes van "Lys van integrale"

calculus na kalkulus
(Opruim)
(calculus na kalkulus)
[[Integrasie]] is een van die hoofbewerkings van [[calculus|kalkulus]]. Vir [[differensiasie]] kan die eenvoudiger dele van 'n funksie maklik gedifferensieer word, wat differensiasie dan vergemaklik, maar dit kan egter nie met integrasie gedoen word nie. Vir gevalle waar daar met komplekse funksies gewerk word, is dit makliker om 'n lys van integrale byderhand te hou.
 
Vir die doeleindes van hierdie lys word ''K'' as arbitrêre-integrasiekonstante gebruik.
 
== Verwysings ==
# Stewart, J. (2003). ''Single Variable Calculuskalkulus''. (5th ed.). Belmont, USA: Thomson Learning.
# Groenewald, G.J., Hitge, M. (2005). ''Analise II Studiegids vir WISK121A''. Potchefstroom: Noordwes-Universiteit.
# Jordan, D.W., Smith, P. (2002). ''Mathematical techniques: An introduction for the engineering, physical and mathematical sciences''. USA: Oxford University Press.
3 195

wysigings