Verskil tussen weergawes van "Garnaal"

20 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Die speling was doelbewus.)
'''Garnale''' is klein [[skaaldiere|kreefagtige]] [[dier]]e wat aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[tienpotiges]] (''Decapoda'') behoort. Hulle kom wydverspreid oor die wêreld in beide vars- en seewater voor.
 
Garnale word deur mense as 'n voedselbron benut en word as 'n lekkerny beskou. Dit kan, byvoorbeeld, as [[garnaalkelkie]]s of garnalebroodjies<ref>Sien inskrywing vir ''garnalebroodjiesgarnaalkelkie'' en ''garnalebroodjie'' in die [[HAT]]</ref> (broodjies wat uitgehol en met gaar garnale gevul is) opgedis word.
 
[[Lêer:Garnelen im Verkauf fcm.jpg|duimnael|links|Garnale vir menslike verbruik]]