Verskil tussen weergawes van "Dubbelbandvlindervis"

Skakel
(Verbeter)
(Skakel)
| synonyms = }}
 
Die '''dubbelbandvlindervis''' (''Chaetodon marleyi'') is 'n [[vlindervis]] wat aan die suid- en ooskus van [[Suid-Afrika]] voorkom en is [[endemies]] aan [[Suider-Afrika]]. Die [[vis]] word 20 cm groot. Dit is silwerwit met drie vertikale strepe oor sy lyf en kom voor in koraal- en rotsriwwe in water wat 1-120 m diep is, terwyl onvolwassenes in getypoele voorkom. In Engels staan die vis bekend as die ''doublesah butterflyfish'' en dit kan oorleef in [[akwarium]]s wat koeler as 24 °C is. Dit word deur die [[IUBN]] geklassifiseer as 'n [[kwesbare spesie]].
 
== Sien ook ==