Verskil tussen weergawes van "Garnaal"

1 216 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Garnale''' is klein [[skaaldiere|kreefagtige]] [[dier]]e wat aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[tienpotiges]] (''Decapoda'') behoort. Hulle kom wydverspreid oor die wêreld in beide vars- en seewater voor, hoewel die meeste spesies in die see voorkom. Van die spesies kom op sandbanke voor waar, hulle hulself as beskerming teen predatore ingrawe.
 
Garnale word deur mense as 'n voedselbron benut en word as 'n lekkerny beskou. Dit kan, byvoorbeeld, as [[garnaalkelkie]]s of garnalebroodjies<ref>Sien inskrywing vir ''garnaalkelkie'' en ''garnalebroodjie'' in die [[HAT]]</ref> (broodjies wat uitgehol en met gaar garnale gevul is) opgedis word.
 
[[Lêer:Garnelen im Verkauf fcm.jpg|duimnael|links|Garnale vir menslike verbruik]]
 
== Taksonomie ==
Die superfamilies onder die infraorde ''Caridea'' is:<ref name="Grave">{{aut|De Grave, Sammy, N. Dean Pentcheff, Shane T. Ahyong ''et al''.}}, (2009). "[http://rmbr.nus.edu.sg/rbz/biblio/s21/s21rbz1-109.pdf A classification of living and fossil genera of decapod crustaceans]". ''Raffles Bulletin of Zoology Suppl.'' '''21''':1–109.</ref>
 
*[[Alpheoidea]] <small>Rafinesque, 1815</small>
*[[Atyoidea]] <small>De Haan, 1849</small>
*[[Bresilioidea]] <small>Calman, 1896</small>
*[[Campylonotoidea]] <small>Sollaud, 1913</small>
*[[Crangonoidea]] <small>Haworth, 1825</small>
*[[Galatheacaridoidea]] <small>Vereshchaka, 1997</small>
*[[Nematocarcinoidea]] <small>Smith, 1884</small>
*[[Oplophoroidea]] <small>Dana, 1852A</small>
*[[Palaemonoidea]] <small>Rafinesque, 1815</small>
*[[Pandaloidea]] <small>Haworth, 1825</small>
*[[Pasiphaeoidea]] <small>Dana, 1852A</small>
*[[Physetocaridoidea]] <small>Chace, 194</small>
*[[Pleopteryxoidea]] {{†}} <Small> Schweigert & Garassino, 2006</small>
*[[Procaridoidea]] <small>Chace & Manning, 1972</small>
*[[Processoidea]] <small>Ortmann, 1896</small>
*[[Psalidopodoidea]] <small>Wood-Mason, 1892</small>
*[[Stylodactyloidea]] <small>Bate, 1888</small>
 
== Verwysings ==