Verskil tussen weergawes van "Garnaal"

1 greep verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Garnale''' is klein [[skaaldiere|kreefagtige]] [[dier]]e wat aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[tienpotiges]] (''Decapoda'') behoort. Hulle kom wydverspreid oor die wêreld in beide vars- en seewater voor, hoewel die meeste spesies in die see voorkomleef. Van die spesies kom op sandbanke voor, waar hulle hulself asvir beskerming teen predatore ingrawe.
 
Garnale word deur mense as 'n voedselbron benut en word as 'n lekkerny beskou. Dit kan, byvoorbeeld, as [[garnaalkelkie]]s of garnalebroodjies<ref>Sien inskrywing vir ''garnaalkelkie'' en ''garnalebroodjie'' in die [[HAT]]</ref> (broodjies wat uitgehol en met gaar garnale gevul is) opgedis word.
Anonieme gebruiker