Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Vrede"

geen wysigingsopsomming nie
 
Vrede se lidmaattal het met die jare verbasend bestendig gebly, hoewel die getal dooplidmate die afgelope amper ses dekades met die helfte afgeneem het. In die eeufeesjaar van die GKSA (1959) was hier 45 belydende en 24 dooplidmate, einde 2001 onderskeidelik 40 en 13, en einde 2014 41 en 12. Intussen was dit wel laat in die 1990's onderskeidelik amper 60 en 20.
 
== Predikant ==
# Erasmus, Jacobus Johannes Jurgens, 1992 – 2001 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Volksrust|Volksrust]])
 
== Bronne ==
84 920

wysigings