Verskil tussen weergawes van "Gerry Adams"

984 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Gerry Adams 2013.jpg|duimnael|Gerry Adams in 2013]]
[[Lêer:Gerry Adams reading into mic.jpg|duimnael|Adams in 2001]]
 
'''Gerry Adams''' ([[Iers]]e naam: ''Gearóid Mac Ádhaimh''; [[6 Oktober]] [[1948]]-) is 'n Noord-Ierse politikus en die leier van [[Sinn Féin]], 'n Ierse politieke party wat [[Noord-Ierland]] met die [[Republiek van Ierland]] wil verenig.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Hy is ook 'n voormalige parlementslid vir Wes-Belfast. Hy het egter nie parlementsittings bygewoon nie, omdat hy nie Brittanje se gesag oor Noord-Ierland erken nie.
 
Weens sy bande met die Ierse Republikeinse Leër (IRL) het die Britse regering Adams jare lank verbied om na [[Engeland]], [[Skotland]] of [[Wallis]] te reis. In die laat 1990's het hy egter met die Britse regering en ander Noord-Ierse politieke partye in gesprek getree om vrede in die streek te bewerkstellig. Die IRL het vyandighede in 1995 gestaak en in 2005 verklaar dat die oorlog verby was.
 
== Beknopte biografie ==
Adams is op 14 Maart 1984 ernstig in 'n sluipmoordpoging in [[Belfast]], Noord-Ierland gewond. Drie verdagtes is vasgekeer en is later gevonnis.<ref>{{cite news | title = 1984: Sinn Féin leader shot in street attack | author = | url = http://news.bbc.co.uk/onthisday/hi/dates/stories/march/14/newsid_2543000/2543503.stm | publisher = ''[[BBC]]'' | date = | accessdate = 2007-03-22}}</ref> Adams het beweer dat die Britse leër vooraf van die aanval geweet het, maar dit toegelaat het om voort te gaan.<ref>{{cite news | title = Adams wants 1984 shooting probe | author = Kevin Maguire | url = http://news.bbc.co.uk/1/hi/northern_ireland/6179789.stm | publisher = ''[[BBC]]'' | date = 14 Desember 2006 | accessdate = 2007-03-22}}</ref>
Gerard 'Gerry' Adams is op [[6 Oktober]] [[1948]] vanuit 'n sterk nasionalistiese [[Rooms-Katolieke Kerk|Katolieke]] familie gebore. Hy was 'n vroeë skoolverlater en 'n kroegman wat by die Ierse republikeinse beweging betrokke geraak het. In 1964 sluit hy by ''Sinn Féin'' en ''Na Fianna Éireann'' aan. Volgens hom was hy nooit 'n lid van die IRL gewees nie, maar amptelike Britse en Ierse dokumente het hom as een van die hooggeplaaste IRA-figure in die vroeë jare sewentig beskou.
 
Nadat aanhouding sonder verhoor in 1971 ingevoer is, is hy vir op die HMS Maidstone, 'n Britse gevangenisskip aangehou. Hy word egter vrygelaat om aan die vredessamesprekings van 1972 deel te neem, maar is weer gearresteer om tussen 1973 en 1977 in die Long Kesh-interneringskamp, en later weer in 1978, aangehou te word.
Op 30 April 2014 is Adams as 'n moordverdagte in hegtenis geneem. Jean McConville, 'n moeder van tien, is in 1972 is deur IRL-lede ontvoer. Haar lyk is eers in 2003 gevind.<ref>[http://nos.nl/artikel/642433-gerry-adams-opgepakt-voor-moord.html Gerry Adams opgepakt voor moord], NOS Nieuws, 30 April 2014</ref> Adams word daarvan verdink dat hy destyds opdrag vir die moord gegee te hê. Sy betrokkenheid blyk uit die sogenaamde "Boston-tapes", onderhoude wat deur die Universiteit van Boston vir 'n geskiedenisprojek opgeneem is. Tydens die opnames het IRA-lede openlik oor hul verlede gepraat en Adams se rol in die McConville-saak aan die kaak stel.<ref>[http://www.volkskrant.nl/vk/nl/2668/Buitenland/article/detail/3646293/2014/05/01/De-Boston-tapes-worden-beruchte-40-jaar-oude-IRA-moorden-opgelost.dhtml De Boston-tapes: worden beruchte 40 jaar oude IRA-moorden opgelost?], De Volkskrant, 1 Mei 2014</ref>
 
Adams is op 14 Maart 1984 ernstig in 'n sluipmoordpoging in [[Belfast]], Noord-Ierland gewond. Drie verdagtes is vasgekeer en is later verhoor en gevonnis.<ref>{{cite news | title = 1984: Sinn Féin leader shot in street attack | author = | url = http://news.bbc.co.uk/onthisday/hi/dates/stories/march/14/newsid_2543000/2543503.stm | publisher = ''[[BBC]]'' | date = | accessdate = 2007-03-22}}</ref> Adams het beweer dat die Britse leër vooraf van die aanval geweet het, maar dit toegelaat het om voort te gaan.<ref>{{cite news | title = Adams wants 1984 shooting probe | author = Kevin Maguire | url = http://news.bbc.co.uk/1/hi/northern_ireland/6179789.stm | publisher = ''[[BBC]]'' | date = 14 Desember 2006 | accessdate = 2007-03-22}}</ref>
 
Op 30 April 2014 is Adams as 'n moordverdagte in hegtenis geneem. Jean McConville, 'n moeder van tien, is in 1972 is deur IRL-lede ontvoer. Haar lyk is eers in 2003 gevind.<ref>[http://nos.nl/artikel/642433-gerry-adams-opgepakt-voor-moord.html Gerry Adams opgepakt voor moord], NOS Nieuws, 30 April 2014</ref> Adams word daarvan verdink dat hy destyds opdrag vir die moord gegee te het. Sy betrokkenheid blyk uit die sogenaamde "Boston-tapes", onderhoude wat deur die Universiteit van Boston vir 'n geskiedenisprojek opgeneem is. Tydens die opnames het IRA-lede openlik oor hul verlede gepraat en Adams se rol in die McConville-saak aan die kaak stel.<ref>[http://www.volkskrant.nl/vk/nl/2668/Buitenland/article/detail/3646293/2014/05/01/De-Boston-tapes-worden-beruchte-40-jaar-oude-IRA-moorden-opgelost.dhtml De Boston-tapes: worden beruchte 40 jaar oude IRA-moorden opgelost?], De Volkskrant, 1 Mei 2014</ref>
 
== Verwysings ==