Verskil tussen weergawes van "Louisiana"

10 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
(→‎Vissery: Skakels)
(→‎Vissery: Skakel)
 
=== Vissery ===
Louisiana se [[vissery]]bedryf lewer sowat 'n kwart van alle [[seekos]] op wat in Amerikaanse waters gevang word. Dit is die grootste produsent van [[garnaal|garnale]] en [[oester]]s in die VSA. Die staat se varswatervisbedryf is een van die mees gediversifeerdes in die land en produseer naas [[vis]] jaarliks ook miljoene ton [[krewe|kreef]] - meer as 90 persent van die totale wêreldproduksie.
 
== Demografie ==