Verskil tussen weergawes van "Vleesbaai"

1 162 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
→‎Geskiedenis: Hondius (1652) sê weer anders
k (Wysigings deur 81.198.55.76 teruggerol na laaste weergawe deur Underlying lk)
(→‎Geskiedenis: Hondius (1652) sê weer anders)
 
Maar dit was meer 'n [[eeu]] later, lank ná die Bartolomeus Dias-ekspedisies, wat Vleesbaai gedoop is deur 'n ander ontdekkingsreisiger, die Nederlander Paulus van Caerden. Dit was ná slegte windtoestande op 14 Julie 1601 Van Caerden gedwing het om skuiling te soek in die beskermde baai. Hy het verbaas ontdek dat heelwat inboorlinge aan land bereid was om hul vetgemaakte vee vir skrootmetaal en ander westerse artikels en snuisterye te verhandel. Hy noem dit toe "Vleys Baeye", die Ou [[Nederlands]]e woord vir Vleesbaai, direk in Afrikaans vertaal as "Baai van vleis". Van Caerden was ook verantwoordelik vir die benaming van naburige nedersettings in die omgewing, insluitend "Visbaai" na die weste, en "Mosselbaai" ongeveer 30 km oos van Vleesbaai.
 
Volgens Jodocus Hondius word Vleesbaai se naamherkoms en geografie egter in 1652 soos volg beskryf<ref>[https://archive.org/stream/ned-kbn-all-00001454-001#page/n35/mode/2up Hondius, J. 1652. Klare Besgryving van Cabo de Bona Esperanca. 't Amsterdam. p. 19-20</ref>:
 
{{quote|
Die ''Vlees-bay'', is zoo genoemd weghens de meenighe des ''Vee'', door Pieter Both, zy is anders by de Portugezen ghenaamd, ''Aguada de S. Bras'', zijnde gheleghen op 34 graden en omtrent 40 minuten Zuyder breette / ende Beoosten ''C. das Aiguilhas'', of van ''Cabo de Bona Esper.'' daar het omtrent 45 mijlen af gheleghen is.
Dees ''Bay'' leght open voor alle Winden, uytgenomen den N. Wind; het heeft daar al ''hoogh''en ''Dobbel'' Land op welker West-hoek een ''Boom'' staat naar 't Zuyden toe / die hem op doet als een Kasteeltjen; aan deze West-zijde vande Bay loopt een Beekjen met versgh ''water'' van 't Geberghte af en niet veer van deze ''water-plaats'' wierd voordeezen een Sghans ghevonden zo dat daar uyt te geloven is andere Natien haar daar ververst hebben ghehad: In de Bay leght een kleyn Eylandeken ofte grote klippe daar by men op 10 of 11 vadem kan legghen.
|}}
 
== Vleesbaai vandag ==
12 314

wysigings