Verskil tussen weergawes van "Vleesbaai"

1 greep verwyder ,  4 jaar gelede
Vleesbaai is 'n kusvakansiedorp wat bestaan ​​uit ongeveer 500 erwe van verskillende groottes en beheer deur drie maatskappye en drie huiseienaarsverenigings.
 
Die huise in Vleesbaai word grootliks besit deur geografies diverse Suid-Afrikaners, wat hul wonings gebruik as vakansie-akkommodasie, maar daar is 'n aantal permanente inwoners, veral afgetredenes wat dit hul permanente woning gemaak het. As gevolg hiervan, skommelwissel Vleesbaai se besettingsgetal, met die vakansieseisoen besonder besig. Die [[Kersfees|Kerstyd]], die tradisionele Suid-Afrikaanse somervakansie, en [[Paasfees]] is die tyd wanneer Vleesbaai sy hoogste besettingsvlakke bereik.
 
Vleesbaai bly relatief rustig in vergelyking met ander vakansiedorpe in die streek - dit is grootliks te danke aan die private huiseienaarskap, en lok dus 'n beperkte aantal besoekers en gaste, selfs tydens die besige tye.
3 195

wysigings