Verskil tussen weergawes van "Matzikama Plaaslike Munisipaliteit"

Wapen
(taalversorging)
(Wapen)
* [[Doringbaai]] (Doornbaai)
* [[Koekenaap]]
 
==Wapen==
Die munisipale raad het in 2003 'n wapen by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer.<ref name=bvh>http://www.national.archsrch.gov.za.</ref>
 
Die wapen is : ''Ingeboe kepersgewys verdeel van groen en silwer, in die skildhoof regs 'n silwer druiwetros goud gestengel en geblaar, links 'n madelief gestengel en geblaar van goud, en in die skildvoet vyf golwende blou dwarsbalke, daaroorheen 'n kreef van natuurlike kleur; op 'n skildhoof 'n voorstelling van die Maskamberg van goud''. Die helmteken is 'n groen en goud muurkroon en die wapenspreuk is ''Prosperitas per labor''.
 
==Bevolking==
410

wysigings