Verskil tussen weergawes van "Lambertsbaai"

494 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Wapen
(Wapen)
== Tweede Vryheidsoorlog ==
Tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]] het generaal [[Barry Hertzog]] [[Vanrhynsdorp]] op 19 Januarie 1901 beset. Hy stuur toe 'n paar burgers na Lambertsbaai om verkenningswerk te doen. Hulle kom die Britse oorlogskip ''HMS Sybille'' teë wat in die baai voor anker lê. Nadat hulle die skip beloer het met verkykers skiet hulle met hul gewere op die skip. Die bemanning van die skip het geskrik, kom tot verhaal en skiet terug. Geen party het skade gely nie en die burgers keer terug na Vanrhynsdorp. Dit was die eerste seeslag van die Tweede Vryheidsoorlog. <ref> ''The War Reporter''. [[J.E.H. Grobler]]. Jonathan Ball Publishers. 2004. ISBN 978-1-86842-186-2</ref>
 
==Wapen==
Lambertsbaai se munisipale raad het in 1982 'n wapen by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''Gedeel van silwer en blou, 'n keper aan weerskante vergesel van 'n tandrat en in die skildvoet van 'n regopgeplaaste wulkskulp, alles van die een in die ander; op 'n golwende rooi skildhoof 'n swemmende Kaapse snoek van goud''. Die helmteken was 'n Kaapse malgas en die wapenspreuk ''Porta maris portus salutis''.<ref name=bvh>http://www.national.archsrch.gov.za.</ref>
 
== Voëleiland ==
410

wysigings