Verskil tussen weergawes van "Eendekuil"

617 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Wapen
(Opruim)
(Wapen)
 
Citrusdal se sitrusoes word in die seisoen nog hier gelaai vir versending. Die dorpie is ook bekend vir sy [[Cheddarkaas|Cheddar-]] en Goudakaas. Eendekuil is een van min nedersettings in die gebied waar 'n hotel opgerig is. Dit dateer uit 1900 en is in 1952 herbou.<ref>Cornel Truter: ''Weskes – 'n Toeristegids''. Tweede uitgawe. Kaapstad: Universiteit van Kaapstad 1998, bl. 77</ref>
 
==Wapen==
Eendekuil se munisipale raad het in 1990 'n wapen by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''In silwer, 'n deurlopende ingeboe punt verlaagd golwend deursnede van rooi en blou, oor die snylyn heen 'n golwende versmalde dwarsbalk, getop met 'n regopgeplaaste gestingelde en geblaarde palmiet, alles silwer, in die skildhoof twee aansiende Europese slopeende van natuurlike kleur''. Die helmteken was 'n zebrakop uitkomend uit 'n bloue muurkroon met 'n silwer/rooi/silwer dwarsbalk daarop, en die wapenspreuk was "In nobis constamus".<ref name=bvh>http://www.national.archsrch.gov.za.</ref>
 
== Sien ook ==
410

wysigings