Verskil tussen weergawes van "Worcester"

398 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
== Dorps- en afdelingsraadswapens ==
 
Worcester'''Munisipaliteit se(1)''' eerste— Die munisipale raad het voor 1931 'n wapen verskynaangeneem : ''In blou, 'n goue valhek met kettings op 'n tabakkaartrooi en silwer wrong''.<ref name=ngw>Die wapen kom voor op 'n [http://www.ngw.nl/heraldrywiki/index.php?title=Category:UTC_South_African_town_arms UTC South African town armstabakkaart]</ref> wat in 1931 uitgereik is: ''In blou, 'n goue valhek met kettings op 'n rooi en silwer wrong.''</ref> Die valhek kom uit die Somerset-familiewapen.
=== Munisipale wapen (1) ===
Worcester se eerste munisipale wapen verskyn op 'n tabakkaart<ref>[http://www.ngw.nl/heraldrywiki/index.php?title=Category:UTC_South_African_town_arms UTC South African town arms]</ref> wat in 1931 uitgereik is: ''In blou, 'n goue valhek met kettings op 'n rooi en silwer wrong.'' Die valhek kom uit die Somerset-familiewapen.
 
'''Munisipaliteit (2)''' — Die raad het 'n nuwe wapen in 1948 aangeneem. Dit is jare later (in 1983) by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''Gevierendeel van swart en rooi, 'n goue valhek gespyker van blou; op 'n golwende silwer skildhoof, drie blou skywe, elk belaai met 'n goue fleur-de-lis''. Die helmteken was 'n goue halwe leeu met 'n horing van oorvloed. Die wapenspreuk was ''"Mutare sperno''".<ref name=bohbvh>[http://www.national.archives.gov.za/ National Archives and Records Service]</ref>
=== Munisipale wapen (2) ===
Die raad het 'n nuwe wapen in 1948 aangeneem. Dit is jare later (in 1983) by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''Gevierendeel van swart en rooi, 'n goue valhek gespyker van blou; op 'n golwende silwer skildhoof, drie blou skywe, elk belaai met 'n goue fleur-de-lis''. Die helmteken was 'n goue halwe leeu met 'n horing van oorvloed. Die wapenspreuk was ''Mutare sperno''.<ref name=boh>[http://www.national.archives.gov.za/ National Archives and Records Service]</ref>
 
''' Afdelingsraad (1)''' — Op 'n stadium het die afdelingsraad (die plaaslike owerheid vir die landelike gebiede buite die munisipale grense) die voormalige munisipale wapen (d.w.s. munisipale wapen (1)) oorgeneem.
=== Afdelingsraad se wapen (1) ===
Op 'n stadium het die afdelingsraad (die plaaslike owerheid vir die landelike gebiede buite die munisipale grense) die voormalige munisipale wapen (d.w.s. munisipale wapen (1)) oorgeneem.
 
'''Afdelingsraad (2)''' — Die afdelingsraad het in 1974 'n nuwe wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : ''In groen, 'n hoekige skuinsbalk van silwer in die vorm van 'n letter W tussen twee penninge van goud''. Die helmteken was twee druiwetrosse an weerskante van 'n rooi stok. Die wapenspreuk was ''"Fructu noscitur''".<ref name=bohbvh />
=== Afdelingsraad se wapen (2) ===
 
Die afdelingsraad het in 1974 'n nuwe wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : ''In groen, 'n hoekige skuinsbalk van silwer in die vorm van 'n letter W tussen twee penninge van goud''. Die helmteken was twee druiwetrosse an weerskante van 'n rooi stok. Die wapenspreuk was ''Fructu noscitur''.<ref name=boh />
'''Zwelethemba''' — Die Swart woongebied Sidesaviwa het van 1978 tot 1996 sy eie plaaslike owerheid gehad. Die dorpskomitee het in 1989 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : ''Tweelingkepersgewys deursnede, rooi en swart, twee silwer aanstotende kepers vergesel in die skildhoof van 'n byekorf, die skildvoet getralie, alles goud''. Die helmteken was 'n swart muurkroon.<ref name=bvh />
 
== Bron ==
410

wysigings