Verskil tussen weergawes van "Prince Alfred Hamlet"

Wapen
(Wapen)
==Geskiedenis==
Die dorp is op [[8 Desember]] [[1861]] deur Johannes Cornelis Goosen gestig op die plaas Wagenboomsrivier en vernoem na prins Alfred, die tweede seun van die Britse koningin [[Victoria van die Verenigde Koninkryk|Victoria]], wat 'n jaar tevore 'n besoek aan Suid-Afrika gebring het.
 
==Wapen==
Prince Alfred Hamlet se munisipale raad het die volgende wapen in 1994 by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''In goud, 'n regopgeplaaste rooi graaf tussen ses groen punte na 'n punt, drie punte uitkomend uit elke flank; op 'n goue skildhoof, drie blou uitkomende driehoeke, die basisse aanstotend''. Die helmteken was 'n goue klimmende leeu met ' protea tussen sy voorpote, uitkomend uit 'n blou muurkroon, en die wapenspreuk was "Arbeid dra vrug".<ref name=bvh>http://www.national.archsrch.gov.za.</ref>
 
==Omgewing==
410

wysigings