Verskil tussen weergawes van "Olyfbyvreter"

118 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Verbeter
(→‎Sien ook: Verbeter)
(Verbeter)
 
Die '''olyfbyvreter''' (''Merops superciliosus'') is 'n gelokaliseerde algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël. Dit leef in breëblaarboomveld naby mere, riviere en moerasse. Hulle word die maklikste gesien in noordwes-[[Namibië]]. Dit is 'n skaars [[standvoël]] in [[Mosambiek]]. In Engels staan die voël bekend as die ''Madagascar (Olive) Bee-eater''.
 
== Identifikasie ==
Die voël is 24cm groot en saam met die stert is dit 30cm lank en die voël weeg 38 tot 48 gram.
 
==Sien ook==
109 165

wysigings