Verskil tussen weergawes van "Biologie"

68 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (spelling)
k
<div style="border: none; width:200px;"><div class="thumbhcaption"><small>Biologie bestudeer die verskillende vorme van lewendige organismes.</small></div></div></div>
 
'''Biologie''' is die [[wetenskap]] van [[lewe]]. Dit is gemoeid met die eienskappe en [[gedrag]] van [[organisme]]s, hoe [[spesies]] en individueindiwidue ontstaan en die interaksies wat hulle met mekaar en hulle [[omgewing]] het.
 
== Oorsig van biologie ==
* op die vlak van oorerflikheid tussen ouer en nasate deur [[genetika]].
* op die vlak van groepsgedrag, deur [[etologie]]
* op die vlak van individueleindiwiduele interaksie van die organismes, dear [[sosiobiologie]]
* op die vlak van 'n hele [[bevolking]], deur [[bevolkingsgenetika]]
* op multi-spesie skaal van [[herkoms]], deur [[sistematika]]
* op die vlak van interafhanklike bevolkings en hulle habitat deur [[ekologie]] en [[evolusie|evolusionêreewolusionêre biologie]]
* en dan spekulatief deur [[xenobiologie]] op die vlak van lewe buite die Aarde.
 
=== Velde van studie in biologie ===
<blockquote>
[[Aerobiologie]] -- [[Anatomie]] -- [[Arachnologie]] -- [[Astrobiologie]] -- [[Biochemie]] -- [[Bionika]] -- [[Biogeografie]] -- [[Bioinformatika]] -- [[Biomeganika]] -- [[Biofisika]]-- [[Biotegnologie]] -- [[Plantkunde]] -- [[Selbiologie]] -- [[Verspreidingskunde]] -- [[Kladistiek]] -- [[Skaaldierkunde]] -- [[Oerdierkundige]] -- [[Siklusse]] -- [[Sitologie]] – [[Ontwikkelingsbiologie]] -- [[Siekte]] ([[Genetiese siekte]]s, [[Aansteeklike siekte]]s) -- [[Ekologie]] ([[Teoretiese ekologie]], [[simbiose]], [[Outokologie]], [[Sinekologie]]) -- [[Etologie]] -- [[Entomologie]] -- [[Ewolusionêre biologie]] ([[Ewolusie]]) – [[Ewolusionêre ontwikkelingsbiologie]] – [[Varswater biologie]] -- [[Genetika]] ([[Bevolkingsgenetika]], [[Kwantitatiewe genetika]], [[Genomika]], [[Proteomika]]) -- [[Herpetologie]] -- [[Histologie]] -- [[Mensbiologie]] ([[Antropologie]]) -- [[Ichtologie]] -- [[Immunologie]] -- [[Aansteeklike siekte]]s -- [[Patologie]] -- [[Epidemologie]] -- [[Limnologie]] -- [[Malakologie]] -- [[Soogdierkunde]] -- [[Mariene biologie]] -- [[Mikrobiologie]] ([[Bakteriologie]]) – [[Molekulêre biologie]] -- [[Morfologie]] -- [[Mikologie]] / [[Ligenologie]] --- [[Mirmekologie]] --- [[Neurowetenskap]] ([[Neuroanatomie]], [[Neurofisiologie]], [[Senustelselwetenskap]], [[Biologiese fisiologie]], [[Psigiatrie]], [[Psigofarmakologie]], [[Gedragswetenskap]], [[Neuroetologie]], [[Psigofisika]], [[Berekenbare neurowetenskap]], [[Kognitiewe neurowetenskap]], [[Kognitiewe wetenskap]])-- [[Onkologie]] (die studie van kanker) -- [[Ontogenie]] – [[Oorsprong van Lewe]] -- [[Voëlkunde]] -- [[Paleontologie]] ([[Paleobotanie]], [[Paleosoölogie]])-- [[Parasietologie]] -- [[Fikologie]] (Algologie) -- [[Herkomskunde]] ([[Filogenetika]], [[Filogeografie]]) -- [[Fisiologie]] -- [[Fitopatologie]] -- [[Voortplantingsbiologie]] --[[Strukturele biologie]] -- [[Stelselbiologie]] -- [[Taksonomie]] -- [[Toksikologie]] (die studie van gifstowwe en [[besoedeling]]) -- [[Virologie]] -- [[Xenobiologie]] – [[Soölogie]]
</blockquote>
 
 
== Ewolusie en biologie ==
Een van die sentrale, organisatoriese begrippe in biologie is dat alle lewe van 'n [[gemene afkoms|gemene oorsprong]] het deur die proses van [[ewolusie]]. [[Charles Darwin]] het ewolusie as 'n lewensvatbare teorie daargestel deur die dryfveer daaragter, [[natuurlike teelkeuse]], duidelik uit te spel. ([[Alfred Russell Wallace]] word algemeen erken as mede-ontdekker van die begrip). [[Genetiese verskuiwing]] is aanvaar as 'n addisionele meganisme van die sogenaamde [[moderne sintese]]. Die ewolusionêre geskiedenis van 'n [[spesie]] — waaruit die eienskappe van die verskillende spesies waarvan dit afstam vasgestel kan word, tesame met die genetiese verwantskappe wat dit het ten opsigte van al die ander spesies word [[herkomskunde]] genoem. Verskillende benaderings tot die insameling van inligting oor die herkoms van spesies word in biologie gevolg. Dit sluit die vergelyking van [[DNA volgorde]]s in wat in [[molekulêre biologie]] of [[genomika]] uitgevoer word en vergelykings van [[fosiel]]rekords en ander inligting oor antieke organismes wat deur [[paleontologie]] ondersoek word. Bioloë rangskik en analiseer die ewolusionêre verwantskappe deur verskeie metodes wat [[herkomskunde]], [[numeriese taksonomie]] en [[kladistiek]] insluit. Die hoofgebeurtenisse in die loop van ewolusie, soos bioloë dit tans verstaan, word opgesom op hierdie [[ewolusionêre tydlyn]].
 
== Klassifikasie van lewe en wat ook al ==
:[[Arhaea]] (oorspronklik Archaeabakterieë) – [[Bakterieë]] (oorspronklik Eubakterieë) – [[Eukariote]]
 
Hierdie domeine weerspieël die teenwoordigheid aldan nie van selkerne asook verskille in die selwande.
 
Daar is ook 'n reeks intrasellulêre "[[parasiet]]e" wat toenemend minder lewendig ten opsigte van hulle [[metaboisme|metaboliese]] aktiwiteit is.
 
== Geskiedenis van die woord 'biologie' ==
Word gevorm deur die Grieks βίος ''(bios)'', wat 'lewe' beteken en λόγος ''(logos)'', wat 'woord' beteken, dit wil voorkom asof die woord "biologie" in sy moderne sin onafhanklik deur [[Gottfried Reinhold Treviranus]] ("Biologie oder Philosophie der lebenden Natur", 1802 en deur [[Jean-Baptiste Lamarck]] ("Hydrogéologie", 1802) bekendgestelbekend gestel is. Daar word beweer dat [[Karl Friedrich Burdach]] in [[1800]] die woord self verwoord het in die titel van Volumeboekdeel 3 van [[Michael Christoph Hanov]] se "Philosophiae naturalis sive physicae dogmaticae": ''Geologia, biologia, phytologia generalis et dendrologia'', wat in 1766 gepubliseer is.
 
== Verdere leeswerk ==
* Lynn Margulis, ''Five Kingdoms: An Illustrated Guide to the Phyla of Life on Earth,'' 3rd3de ed.oplaag, St. Martin's Press, [[1997]], sagteband, ISBN 0-8050-7252-7 (manybaie otherander editionsoplae)
* Neil Campbell, ''Biology: Concepts & Connections (4th4de editionoplaag)'', Benjamin-Cummings Publishing Company, [[2002]], hardeband, ISBN 0-8053-6627-X (college-levelvlak textteks)
 
== Sien ook ==
9 524

wysigings