Robbie Wessels: Verskil tussen weergawes

Opruim
k (Wysigings deur 105.226.238.143 teruggerol na laaste weergawe deur 93.186.16.213)
(Opruim)
}}
 
'''Robert Albert Wessels''' (gebore [[30 Oktober]] [[1980]] op [[Kroonstad]]) is 'n bekende [[Afrikaans]]e sanger en akteur. Hy is in 2005 deur [[Huisgenoot]] aangewys as ''Beste Nuweling'' in die Afrikaanse Musiekbedryf, en in 2006 is sy liedjie [[Leeuloop]] deur Huisgenoot aangewys as die Liedjie van die Jaar.<ref>[http://www.diestem.co.za/living.aspx?ID=225 Robbie Wessels: 'n Bietjie Stout], besoek op 5 Augustus 2008</ref>.
 
== Biografie ==
Wessels is op 30 Oktober 1980 op Kroonstad gebore. Hy matrikuleer aan die [[Hoërskool Strand]] waarna hy drama aan die Technikon Pretoria (tans die [[Tshwane-Universiteit van Tegnologie]]) studeer. Hy verwerf sy diploma in 2002 waarna hy die vermaaklikheidswêreld aandurf. Kort daarna kry hy die geleentheid om die rol van Anton in RSG se radioverhaal ''Blinkwater'' te vertolk. Sy eerste televisierol was dié van Poena in die program ''Gauteng-alêng-alêng''.
 
== Diskografie ==
Wessels het die volgende albums uitgereik:
* ''Kaalvoet'', 2011
* [[As jy sing]], 2013
 
== Sien ook ==
* [[Leeuloop]]
* [[Poena is Koning (rolprent)]]
* [[Lys van Suid-Afrikaanse musikante]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.robbiewessels.co.za/ Robbie Wessels se amptelike webwerf]