Verskil tussen weergawes van "MK"

1 greep bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'''MK''' (voorheen '''MK89''' of '''Kanaal 89''') was 'n [[Suid-Afrika]]anse musiekkanaal op [[Multichoice]] se satellietdiens [[DStv]]. Die kanaal het meestal gefokus op [[Afrikaans]]e programme en musiek, maar het ook 'n verskeidenheid van [[internasionale musiek|internasionale]] en [[Engels]]e musiek gespeel .
 
Die kanaal het middel [[2005]] die lig gesien, en die naam is afkomstig vanaf die woorde '''M'''usiek '''K'''anaal en die kanaal se destydse nommer op DStv, 89. Daar is mettertyd meer en meer na MK89 kanaal as net "MK" verwys, weens die moontlikheid dat Multichoice dalk die kanaalnommer kon verander in die toekoms, soos wat dit gereeld met sy ander kanale gedoen het, en dat MK89 dan sy identiteit sou kon behou. Op [[1 Oktober]] [[2007]] is MK vanaf kanaal 89 na kanaal 324 verskuif. Teen die einde van [[Julie]] [[2013]] het DSTV die kanaal gekanselleer en het besluit om dit te skuif na die klank pakketklankpakket weens 'n gebrek aan kykers. MK handhaaf steeds 'n aktiewe aanlyn-teenwoordigheid op hul [[YouTube]] kanaal, [[Facebook]] blad en webwerf.
 
==Programme==
Die volgende isword gelys as programme op hul amptelike webwerf:
* 6@6 (Die ses gewildste video's van die week, soos gekies deur kykers, wat op hulle selfone of op die webwerf stem)
* AF ('n Skok "realiteitsprogram", baie soos Jackass op [[MTV]], waarin 'n groep mense waagtoertjies doen, mekaar seermaak, en vieslike dinge vir die kameras doen)
104 648

wysigings