Verskil tussen weergawes van "Wynberg"

630 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Wapen
(Wapen)
 
Wynberg was 'n afsonderlike munisipaliteit totdat dit in [[1927]] by Kaapstad ingelyf is.
 
==Wapen==
Wynberg het van 1886 tot 1927 sy eie munisipaliteit gehad. Die raad het 'n wapen in 1895 aangeneem wat deur raadslid Stanley Ponder ontwerp is : ''Gevierendeel, I in rooi drie goue ringe; II in goud 'n swart anker; III in swart 'n tent met 'n wapperende wimpel alles van silwer; IV in groen 'n wingerdstok vergesel in die skildhoof van drie fleurs de lis langs mekaar geplaas alles van goud.'' Die wapenspreuk was "Vivat crescat floreat vitis".<ref name=wka>Wes-Kaapse Argief : Wynberg Munisipale Notules (17 Junie 1895).</ref> <ref name=wt>''Wynberg Times'' (29 Junie 1895).<./ref>
 
== Bronne ==
* Mayhew, Vic (red.), ''Reader’s Digest Illustrated Guide to Southern Africa'', The Reader’s Digest Association South Africa (Pty.) Limited, Kaapstad, 1980.
* Kelly, Maureen, ''Amptelike Suid-Afrikaanse Munisipale Jaarboek'', HELM Publikasies, Johannesburg, 1986.
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
== Sien ook ==
410

wysigings