Verskil tussen weergawes van "Tuinroete-distriksmunisipaliteit"

Opruim
(Wapens)
(Opruim)
{{Tabel_distrikte_van_SuidTabel distrikte van Suid-Afrika
|naam=Eden
|provinsie=[[Wes-Kaap]]
|tale=[[Afrikaans]], [[Xhosa]], [[Engels]]
|area=23 323
|beeld_ligging=Map_of_the_Western_Cape_with_Eden_highlighted_Map of the Western Cape with Eden highlighted (2011).svg
}}
 
[[Lêer:Map_of_the_Eden_district_with_local_municipalities_labelled_Map of the Eden district with local municipalities labelled (2011).svg|thumbduimnael|rightregs|300px]]
Die '''Eden-distriksmunisipaliteit''' is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die [[Wes-Kaap]]. Die setel van die munisipaliteit is in [[George]]. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is [[Afrikaans]]sprekend. Die munisipaliteit se kode is DC4.
 
|}
 
== Wapens ==
Die distriksmunisipaliteit is in 2000 gestig deur die Klein Karoo- en Suid-Kaap-distriksrade saam te smelt. Alhoewel Eden se raad nog nie 'n wapen aangeneem het nie, het albei sy voorgangers wapens gevoer.
 
'''Klein Karoo''' — Die wapen is in 1991 by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''In silwer, in die skildhoof swart hoekige tweelingbalke, daaroorheen 'n horing van oorvloed wat vrugte uitstort, alles van natuurlike kleur; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles silwer''. Die skildhouers was twee volstruise, en die wapenspreuk "Servire populo".<ref name=bvh>http://www.national.archsrch.gov.za.</ref>
 
'''Suid-Kaap''' — Hierdie raad het aanvanklik die wapen van een van sy voorgangers, die [[George]]-afdelingsraad, gebruik.<ref name=mjb>''Amptelike Suid-Afrikaanse Munisipale Jaarboek'' (1993).</ref> Dit het in 1997 'n nuwe wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : ''Golwend deursnede van groen, en in die skildvoet golwend gedwarsbalk van vier stukke, silwer en blou, op die groen belaai met 'n silwer vyfpuntige ster tussen twee goue bye; 'n hoekige silwer skildhoof; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles goud''. Die skildhouers was twee Knysa loeries, en die wapenspreuk "Spectemur agendo".<ref name=bvh />
|align=left|[[Swazi]] ||120 ||0.03%
|-
|align=left|[[Venda (taal)|Venda]] ||101 ||0.02%
|}
 
=== Geslag ===
{| border="1" cellpadding="2" cellspacing="0" style="margin: 1em 1em 1em 0; background: #f9f9f9; border: 1px #aaa solid; border-collapse: collapse; font-size: 95%; text-align: right"
!style="background-color:#E9E9E9" align=left|Geslag
|align=left|Vroulik ||232 743 ||51.16%
|-
|align=left|Manlik ||222 181 ||48.84%
|}
 
|}
 
=== Ouderdom ===
{| border="1" cellpadding="2" cellspacing="0" style="margin: 1em 1em 1em 0; background: #f9f9f9; border: 1px #aaa solid; border-collapse: collapse; font-size: 95%; text-align: right"
!style="background-color:#E9E9E9" align=left|Ouderdom
 
|-
|align=left|00 - 04 ||41 885 ||9.21%
|-
|align=left|05 - 09 ||42 866 ||9.42%
|-
|align=left|10 - 14 ||44 892 ||9.87%
|-
|align=left|15 - 19 ||44 291 ||9.72%
|-
|align=left|20 - 24 ||35 672 ||7.84%
|-
|align=left|25 - 29 ||38 313 ||8.42%
|-
|align=left|30 - 34 ||38 176 ||8.39%
|-
|align=left|35 - 39 ||35 178 ||7.73%
|-
|align=left|40 - 44 ||30 110 ||6.62%
|-
|align=left|45 - 49 ||24 254 ||5.33%
|-
|align=left|50 - 54 ||19 894 ||4.37%
|-
|align=left|55 - 59 ||16 073 ||3.53%
|-
|align=left|60 - 64 ||14 392 ||3.16%
|-
|align=left|65 - 69 ||10 894 ||2.39%
|-
|align=left|70 - 74 ||7 944 ||1.75%
|-
|align=left|75 - 79 ||5 206 ||1.14%
|-
|align=left|80 - 84 ||2 913 ||0.64%
|-
|align=left|85 plus ||1 971 ||0.43%
|align=left|[[Pan Africanist Movement|PAM]] ||14 ||0.02%
|-
! align=left|Totaal ||89 138 ||100.00%
|}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Distrikte van Suid-Afrika}}