Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

114 grepe verwyder, 3 jaar gelede
Removing "Viceroyalty of the New Spain 1800 (without Philippines)" map b/c of its many errors (see comment on the map's talk page
=== Die Spaanse koloniale bewind ===
: ''Hoofartikel: [[Nieu-Spanje]].''
 
[[Lêer:Viceroyalty of the New Spain 1800 (without Philippines).png|duimnael|links|Kaart van Nieu-Spanje in 1800]]
[[Lêer:Viceroyalty of the New Spain 1819 (without Philippines).png|duimnael|Kaart van Nieu-Spanje in 1819]]
Met die ontdekking van die Amerikas deur [[Christophorus Columbus]] op 12 Oktober 1492 het die Europese verowering van die twee kontinente begin. Tussen 1517 en 1518 het die eerste Spaanse ekspedisies onder Francisco Hernández de Córdoba en Juan de Grijalva die Yucataanse skiereiland bereik. Die "nuutontdekte" beskawings en die rykdom aan [[goud]]voorwerpe het die ''tierra firme'', die vasteland, vir die Spanjaarde aanloklik gemaak.
2

wysigings