Verskil tussen weergawes van "Henri Bergson"

k
(Nuwe bladsy geskep met ''''Henri-Louis Bergson''' (Parys, 18 Oktober 1859 – Parys, 4 Januarie 1941) was 'n invloedryke Franse filosoof , veral gedurende die eerste helf...')
 
Die invloed van Bergson was hoofsaaklik op die Franse filosofie, onder andere by denkers soos Maurice Merleau-Ponty, [[Jean-Paul Sartre]] en [[Gilles Deleuze]]. Deleuze skryf in [[1966]] 'n boek oor die filosofie van Henri Bergson, getiteld ''Le Bergsonisme''. Vanaf omstreeks [[1990]] word daar weer meer aandag verleen aan die filosofie van Bergson, hoewel hy nooit weer so bekend geword as tydens sy lewe nie. Vir die Britse filosoof [[Bertrand Russell]] was Bergson se idees nouliks meer as 'n verbeeldingsryke en [[poësie|poëtiese]] seining van die [[wêreld]].
 
Sy hele lewe voer Bergson 'n tweestryd oor sy [[Jood|Joodse]] wortels en sy aanhang van die [[Katolieke]] geloof. Hy laat hom nooit doop nie maar was ook aktief teen die anti-semitiese stroom van die Franse Vichy-regering. Sy solidariteit met die Jode was hoog en hy staan byvoorbeeld in Parys in die ry om 'n davidssterDavidster te kry. Terselfdetyd spreek hy ook die hoop uit dat 'n Rooms Katolieke priester by sy graf sou bid.
11 683

wysigings