Verskil tussen weergawes van "Patagonië"

123 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Bygewerk)
[[Lêer:Pat map.PNG|duimnael|Ligging van Patagonië]]
[[Lêer:Patagonia Snow.jpg|duimnael|Satellietbeeld van Patagonië]]
 
'''Patagonië''' ([[Spaans]]: ''Patagonia'') is 'n gebied aan die suidelike punt van [[Suid-Amerika]]. Die gebied lê suid van die [[ColoradoColoradorivier (rivier in Argentinië)|ColoradoColoradorivier]]-rivier (41ste [[breedtegraad]]) en strek tot aan die [[Straat van Magelaan]]. Dit sluit dele van [[Chili]] en [[Argentinië]] in.
 
In Chili beslaan dit die streke [[Los Lagos (regio)|Los Lagos]], [[Aysén del General Carlos Ibáñez del Campo|Aysén]] en [[Magallanes y la Antártica Chilena]]. In Argentinië strek dit oor die provinsies [[Neuquén (provinsie)|Neuquén]], [[Río Negro (provinsie)|Río Negro]], [[Chubut (provinsie)|Chubut]] en [[Santa Cruz (provinsie van Argentinië)|Santa Cruz]]. Die grense is egter nie duidelik vasgestel nie. Volgens sommige is [[Vuurland]] ook 'n deel van Patagonië.
! !! Oppervlakte !! Bevolking !! Digtheid
|-
|Chili|| 256 &nbsp;093 km<sup>2</sup> || 261 &nbsp;289 || 1,0 per km<sup>2</sup>²
|-
|Argentinië|| 786 &nbsp;983 km<sup>2</sup> || 1 &nbsp;738 &nbsp;251 || 2,2 per km<sup>2</sup>²
|-
|Totaal|| 1 &nbsp;043 &nbsp;076 &nbsp;km<sup>2</sup> || 1 &nbsp;999 &nbsp;540 || 1,9 per km<sup>2</sup>²
|}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Geografie van Chili]]
[[Kategorie:Geografie van Argentinië]]
[[Kategorie:Geografie van Chili]]