Verskil tussen weergawes van "Reitz"

59 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
Kategorië
(New page: Die dorp Reitz in die Oos-Vrystaat is gestig in 1889 op die plaas Stompkop, hoofsaaklik as ‘n uitspanplek vir transportryers. Die dorp is eers Amsterdam genoem, maar later herdoo...)
 
(Kategorië)
Die dorp Reitz in die [[Oos-Vrystaat]] is gestig in 1889 op die plaas Stompkop, hoofsaaklik as ‘n uitspanplek vir transportryers. Die dorp is eers [[Amsterdam]] genoem, maar later herdoop na Reitz ter nagedagtenis aan ‘n vorige President van die Republiek van die [[Oranje-Vrystaat]], [[FW Reitz]]. Munisipale status het in 1903 gevolg.
 
[[Kategorie:Vrystaat]]
[[Kategorie:Dorpe in Suid-Afrika]]
21 705

wysigings