Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

223 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Bygewerk
| familia = [[Equidae]]
| genus = ''[[Equidae|Equus]]''
| subgenus = '''''Hippotigris''''' en<br />'''''[[Dolichohippus]]'''''
| subdivision_ranks = [[Spesies]]
| subdivision =
''[[Equus zebra]]''<br />
''[[Equus quagga]]''<br />
''[[Equus grevyi]]''
}}
 
 
== Spesies ==
[[Lêer:Zebra Botswana edit02.jpg|duimnael|200px|links|Sebras in Botswana.]]
[[Lêer:Equus quagga boehmi (couple).jpg|duimnael|links|Sebras in [[Zambië]].]]
Daar is drie [[spesie]]s en verskeie [[subspesie]]s. Sebrabevolkings in verskillende dele verskil baie, en die wetenskaplike klassifikasie van verskeie spesies is onduidelik.
 
 
'''Grevy se Sebra''' (''Equus grevyi'') is die grootste tipe sebra, met regop maanhare, en 'n lang, nou kop wat dit na 'n esel laat lyk. Hierdie sebras kom voor in die semi-bar grasvelde van [[Ethiopië]], [[Somalië]] en noordelike [[Kenia]]. Grevy se Sebra word ook bedreig.
[[Lêer:Zebra Botswana edit02.jpg|duimnael|200px|links|Sebras in Botswana.]]
[[Lêer:Zebra-tame-jumping.jpg|duimnael|200px|regs|'n Mak sebra wat gery word vroeg in die 1900's in Oos-Afrika.]]
 
== Kruisteling ==
[[Lêer:Zebra-tame-jumping.jpg|duimnael|200px|regs|'n Mak sebra wat gery word vroeg in die 1900's in Oos-Afrika.]]
Sebras word soms gekruisteël met ander lede van die perdfamilie. 'n Perd wat kruisgeteël is met 'n sebra word in Engels 'n ''zorse'' genoem, en 'n donkie-sebra kruisteling 'n ''zedonk''.
 
 
== Verwysings ==
{{Commons|Zebra}}
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Zebras}}
* [http://www.pbs.org/wnet/nature/horsetigers/index.html PBS Nature: Horse Tigers (Sebras)]
* [http://encarta.msn.com/encyclopedia_761575094_2/Zebra.html Encarta artikel in Engels: Zebra]