Verskil tussen weergawes van "Simmetrie"

709 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Dat wil sê dat die twee elemente '''m<sub>z</sub>''' en '''E''' saam 'n wiskundige groep vorm. Groepe kan egter baie meer elemente bevat as net twee, soos in dié geval.
 
== Soorte rotasiesimmetrie ==
Spieëlvlakke is net een vorm van rotasiesimmtrie. Andere vorme is:
#inversiepunte
#rotasie-asse
#rotasiespieëlasse of rotasie-inversie-asse
 
Die inversiepunt '''i''' keer alle drie koördinate om
 
:<math>i(x,y,z) \to (\bar{x},\bar{y},\bar{z})</math>
 
'n Rotasie-as van orde '''n''' draai 'n punt oor 'n sekere hoek <math>\frac{2\pi}{n}</math>
 
Vir n=2 gee dit 'n tweetallige as '''C<sub>2,z</sub>''' en die operasie kan geskryf word as:
 
:<math>C_{2z}(x,y,z) \to (\bar{x},\bar{y},z)</math>
 
Hier het ons die z-as as draaiingsas gekies, maar ook andere asse kan gekies word
 
:<math>C_{2x}(x,y,z) \to (x,\bar{y},\bar{z})</math>
 
:<math>C_{2y}(x,y,z) \to (\bar{x},y,\bar{z})</math>
{{saadjie}}
 
22 781

wysigings