Verskil tussen weergawes van "Simmetrie"

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
Wiskundig kan simmetrie in simmetrie-elemente weergegee word. 'n Element is 'n operator wat die koördinate van een punt omsit na die koördinate van 'n simmetries gelykwaardige punt. 'n Voorbeeld is 'n spieëlvlak in die 'n (x,y)-vlak in drie dimensies. Ons kan dit aangee met die simbool '''m<sub>z</sub>'''. Die spieël-operasie '''m<sub>z</sub>''' uitgevoer op 'n punt (x,y,z) gee
 
[[Lêer:Simetria-traslacional.svg|duimnael|links|150|Translasiesimmetrie]]
 
:<math>m_z(x,y,z) \to (x,y,-z)</math>
:<math>m_z(x,y,z) \to (x,y,\bar{z})</math>
 
[[Lêer:Simetria-traslacional.svg|duimnael|links|150|Translasiesimmetrie]]
Spieëling is 'n voorbeeld van ''rotasiesimmetrie''. Daar bestaan andere soorte simmetrieë soos die ''translasiesimmetrie'' waar 'n verskuiwing ''''τ''' tot 'n gelywaardige punt voer. 'n Translasie-element '''T''' kan geskryf word as:
 
22 781

wysigings