Verskil tussen weergawes van "Simmetrie"

125 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Wiskunde ==
Wiskundig kan simmetrie in simmetrie-elemente weergegee word.<ref>{{cite web|url=http://symmetry.otterbein.edu/tutorial/|title= otterbein|language=en}}</ref> 'n Element is 'n operator wat die koördinate van een punt omsit na die koördinate van 'n simmetries gelykwaardige punt. 'n Voorbeeld is 'n spieëlvlak in die 'n (x,y)-vlak in drie dimensies. Ons kan dit aangee met die simbool '''m<sub>z</sub>'''. Die spieël-operasie '''m<sub>z</sub>''' uitgevoer op 'n punt (x,y,z) gee
 
[[Lêer:Simetria-traslacional.svg|duimnael|links|150|Translasiesimmetrie]]
'n Voorbeeld is die groep '''{E, C<sub>2x</sub>,C<sub>2y</sub>,C<sub>2z</sub>}''' wat uit vier elemente bestaan, waarby '''C<sub>2x</sub>C<sub>2x</sub>=E''', maar '''C<sub>2x</sub>C<sub>2y</sub>=C<sub>2z</sub>'''
 
==Verwysings==
 
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Meetkunde]]
22 781

wysigings